Vryburger

Vryheid en orde / Freedom and order

Ludwig von Mises en Paul Kruger oor die verlede


Mises - The Last Knight of Liberalism

Mises - The Last Knight of Liberalism

Ludwig von Mises (1881 – 1973) is onbekend in Afrikaanse kringe – ‘n jammerte. Onder meer het hy oor geskiedenis sekere sentimente met Paul Kruger gedeel, soos ek hieronder aanhaal.

Von Mises, ‘n ekonoom, was een van die 20ste eeu se voorste denkers oor vryheid. Sy gedagtes is steeds snydend relevant in hierdie tyd wat staatlikheid (steeds? meer?) dreigend teenoor vryheid staan.

Een van Mises se mylpale was sy 1920-artikel, Die Wirtschaftsrechnung im sozialistischen Gemeinwesen, of Economic Calculation in the Socialist Commonwealth, waarin hy verduidelik het dat sosialisme nie kan werk nie vanweë die ekonomiese berekeningsprobleem. Miskien moet ‘n mens ‘n kopie daarvan aan Ebrahim Patel en die Groeispan pos, of aan die Beplanningskommissie en hulle ondersteuners.

Ek lees tans Von Mises se biografie, Mises – The Last Knight of Liberalism, deur Jörg G. Huelsmann, waarin die skrywer Von Mises aanhaal (bl 34) oor die nut daarvan om geskiedenis te bestudeer:

It opens the mind toward an understanding of human nature and destiny. It increases wisdom. It is the very essence of that much misinterpreted concept, a liberal education. It is the foremost approach to humanism, the lore of the specifically human concerns that distinguish man from other living beings. . . . Personal culture is more than mere familiarity with the present state of science, technology, and civic affairs. It is more than acquaintance with books and paintings and the experience of travel and of visits to museums. It is the assimilation of the ideas that roused mankind from the inert routine of a merely animal existence to a life of reasoning and speculating. It is the individual’s effort to humanize himself by partaking in the tradition of all the best that earlier generations have bequeathed.

– Ludwig von Mises, Theory and History (1957) [my beklemtoning]

Dit herinner my aan iets:

He who wishes to create a future must not loose track of the past. Thus; seek all that is to be found good and fair in the past, shape your ideal accordingly and try to realize that ideal in the future.

– Paul Kruger, sterfbed, (Julie 1904) 

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: