Vryburger

Vryheid en orde / Freedom and order

Is skaap wat lanklaas asemgehaal het ongeborene of karkas?


‘n Skaap wat lanklaas asemgehaal het, kan of nog nie gebore of al baie lank dood wees. Noem dit dan ‘n ongeborene of ‘n karkas, maar nie die ondeursigtige skaap wat lanklaas asemgehaal het nie.

‘n Sinvolle manier om uitsprake te beoordeel, is om die mooi-klinkende woorde te vervang met woorde wat dieselfde beteken, maar nie mooi klink nie. So beteken “invoertariewe op produkte wat deur die Sjinese regering gesubsidieer en teen lae pryse in Suid-Afrika gestort word” eintlik “ekstra belasting gehef op Suid-Afrikaners wat kies om goedkoop produkte by Sjinese burgers te koop wat Sjinese burgers subsidieer en teen afslag aanbied.”

Blogger Mark Perry het dit gedoen met hierdie berig uit die Washington Post/Reuters.

(KK Don Boudreaux)

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: