Vryburger

Vryheid en orde / Freedom and order

Dwelms onwettig – slegte wet.


Vryburgers

Die reg op vryheid van keuse oor wat joune is (ook om slegte keuses te maak) is seker die mees fundamentele mensereg.

Laat hulle wat die (dalk slegte) keuse wil maak om dwelms te gebruik dit doen en laat hulle wat dit doen ook self die koste daarvoor dra: individuele vryheid en self-verantwoordelikheid. Hier is ‘n goeie video waarin Milton Friedman, Nobelpryswenner in die Ekonomie, die saak daarvoor stel.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: